Ander Artikels

Beskerm jy jou toppresteerders teen uitbranding?
Deur Anja van den Berg Toppresteerders is baie waardevol vir enige maatskappy want hulle is 400% meer produktief as gemiddelde presteerders, volgens die Journal of Personnel Psychology. Maatskappye sal baie van hierdie waarde verloor as hulle nie doelbewuste stappe doen om hul toppresteerders teen uitbranding te beskerm nie. ʼn Vyfjaarstudie  ... Lees meer
Seksuele teistering van vroue in die werkplek
Deur Anja van den Berg As die onderwerp van seksuele teistering nog nie in jou kantoor ter sprake gekom het nie – hetsy in formele of informele gesprekke – is dit nou dit tyd om hierdie wesenlike probleem onder die loep te neem. Alhoewel teistering deur enigiemand ondervind kan word,  ... Lees meer
Die “intelligente ondervindingekonomie” sal organisasies dwing om weer oor kliëntondervinding te dink
Deur Anja van den Berg Ons alledaagse omgewings word geleidelik intelligent en word gefasiliteer deur sowel tegnologiese ontwikkeling as gebruikeraktiwiteite. Mense gebruik nie alleen die intelligente omgewings nie, hulle leef daarin en hulle ondervind die omgewings deur ingebedde dienste en nuwe interaksiegereedskap sowel as die fisiese en sosiale omgewing. ʼn  ... Lees meer
1 2 3 202

Registreer / Register

Maak toe / Close