BEL ONS: 012 644 4300

ASSESSERING VAN MOTIVERINGSFAKTORE

VIND UIT WAT JOU GEMOTIVEERD HOU IN DIE WERKPLEK DEUR DIE VOLGENDE VRAELYS IN TE VUL

Instruksies:

Lees noukeuring deur elke paar stellings (elke paar bestaan uit twee teenstrydige stellings) en besluit watter een van die twee stellings meer belangrik is vir jou en besluit ook hoe belangrik. Gee dan vir elke stelling ʼn punt sodat die twee saam ʼn totaal van 5 maak.

Gebruik die punte soos volg:

1.
Dit is noodsaaklik om te dink jy het ’n goedbetaalde pos, selfs al dink jy nie jy kry erkenning en lof nie.
A
2.
Dit is noodsaaklik dat die werk wat gedoen is, op ’n positiewe wyse geëvalueer word, selfs al beteken dit jy word minder betaal.
B

 

As jy volkome met 1 saamstem en glad nie met 2 nie, kan jy ’n 5 in A skryf en ’n 0 in B. As jou gevoelens tussenin is, kan jy 3-2 toeken, of een van die volgende kombinasies:

5-0, 4-1, 3-2, 2-3, 1-4, 0-5 = die totaal vir die twee moet 5 wees.

Moet nie halwe punte gebruik nie.

 

BEREKEN HIER

  • 1
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close