BEL ONS: 012 644 4300

Gesindheid

GOEIE GESINDHEID?

Meeste van die beroepe daar buite waarin jy jouself gaan bevind gaan of van jou vereis om saam met mense te werk of met mense te werk. Gesindheid is belangrik en word deur baie werkgewers gesien as een van die belangrikste eienskappe. ‘n Bekende sakeman het eenkeer gesê, hy beoordeel werksaansoeke op grond van die volgende

  • 5% op grond van beskikbaarheid
  • 5% op grond van aanpasbaarheid
  • 5% op grond van vaardigheid
  • 85% op grond van gesindheid

Wat is jou gesindheid in die situasies en in jou werksomgewing? Doen die volgende kort toets en sien of jy op die regte spoor is of kan verbeter.

 

BEREKEN HIER

  • 1
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close