BEL ONS: 012 644 4300

Drome

JAAG JY JOU DROME EN DOELWITTE NA?

“As jou drome jou nie bang maak nie, droom jy nie groot genoeg” het ‘n wyse man eenkeer gesê. Baie van ons voel dat ons drome nie waar word nie of dat ons nie ons doelwitte bereik nie. Hoekom? Aanvaar ons dalk ons draaglike roetine as vanselfsprekend? Doen die onderstaande toets en kyk of jy werklik jou drome en doelwitte najaag.

 

BEREKEN HIER

  • 1
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close