BEL ONS: 012 644 4300

Balans

HANDHAAF JY BALANS TUSSEN JOU WERK EN JOU HUIS?

‘n Tydsbestuurkonsultant, Antonio Herrera, het die deelnemers aan ‘n kongres toegespreek. “As ons tyd moes koop, sou daar enige verskil wees hoe ons dit gebruik? Sal ons, ons dae sinvoller gebruik? Wat sal gebeur as ‘n mens vooruit moes betaal vir jou tyd? Sou jy dit mors?” Die antwoord moet vanselfsprekend wees.

Ons almal voel dat ons meer tyd nodig het en dat alles op een slag moet gebeur. Balans is belangrik en die twee moeilikste elemente in jou lewe om te balanseer jou huis en jou werk.

 

BEREKEN HIER

  • 1
  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Maak toe / Close