BEL ONS: 012 644 4300

Kategorie: Algemeen, Artikel van die Dag


Hoe om ʼn loopbaan te bou as jou werkgewer nie een aanbied nie

Oktober 22nd, 2018

By Anja van den Berg ʼn Geslag gelede het baie maatskappye ʼn reguit loopbaanleer voorsien. As jy goed presteer het, kon jy daarop staatmaak om stadig maar seker te klim met betrekking tot jou salaris, posbenaming en verantwoordelikhede, totdat jy uiteindelik ʼn goue horlosie ontvang het vir 25 jaar se  … Lees meer


Selfoon-etiket

Oktober 19th, 2018

Deur Wilma Bedford Om die ratte van sosiale en besigheidswiele glad te laat draai moet ons op ons maniere let – hoe outyds dit ook al mag klink. Alhoewel die etiket-reëls van die verlede steeds van toepassing is op tafelmaniere, sosiale omgang en kleredrag, noop moderne tegnologie ons om weer  … Lees meer


Die belangrikheid van dissipline in die werkplek

Oktober 17th, 2018

Deur Nico Strydom Dissipline word dikwels beskryf as die fondasie waarop enige werkplek funksioneer en die afdwing van dissipline sal tot ʼn meer produktiewe en minder stresvolle atmosfeer in die werkplek lei. Die doel van dissipline in die werkplek is onder meer om te verseker dat alle werknemers gelyke behandeling  … Lees meer


Keelvol? Moet ek bedank?

Oktober 15th, 2018

Deur Nico Strydom Met die einde van 2018 wat nader kruip, voel jy dalk dis tyd vir ʼn nuwe begin in 2019, veral as jy keelvol voel vir jou werk. Peter Kriel, hoofbestuurder van The Independent Institute of Education, meen egter die vooruitsig om jou bedankingsbrief te skryf en die  … Lees meer


Sekuriteit en veiligheidsmaatreëls vir tuisbesighede en -kantore in residensiële gebiede

Oktober 10th, 2018

Deur Tania du Toit Binne die knypende ekonomie neem tuiswerkadresse toe. Terselfdertyd word veiligheid in Suid-Afrika ʼn dwingender kwessie en dit beïnvloed hoe jy jou daaglikse sake by ʼn tuiskantoor of -besigheid moet aanpak. Die raad in hierdie artikel is misdaadvoorkomend – die lys is nie allesomvattend nie. Skep jou  … Lees meer


Is die kliënt werklik altyd reg?

Oktober 10th, 2018

Deur Melodie Veldhuizen “Is die kliënt altyd reg?” Dis ’n vraag wat die meeste sakelui gereeld vra en een waarop baie kliënte bevestigend sal antwoord. Maar is dit nie onregverdig van kliënte om te verwag om altyd en ten alle koste hul sin te kry nie, selfs al is hul eise  … Lees meer


So voorkom of oorwin jy ʼn slegte werksdag

Oktober 8th, 2018

Deur Melodie Veldhuizen Elkeen van ons beleef van tyd tot tyd ’n slegte dag by die werk. Die oorsake is uiteenlopend en soms buite ons beheer. Jy kan egter self besluit hoe om daarop te reageer. In plaas daarvan om dit maar net af te skryf as ‘een van daardie dae’,  … Lees meer


Is dit wys om vriende met jou kollegas te wees?

Oktober 4th, 2018

Deur Nico Strydom Mens spandeer die grootste gedeelte van jou dag by die werk en dit kan maklik gebeur dat jy vriende raak met van jou kollegas. Daar is nie eintlik ʼn regte antwoord op die vraag oor of dit wys is om vriende met jou kollegas te wees nie  … Lees meer


Wat is VPO-punte?

Oktober 2nd, 2018

Deur Nico Strydom VPO (CPD) verwys na voortgesette professionele ontwikkeling. Werkende professionele persone het die verantwoordelikheid om gereeld hul professionele kennis en vaardighede op te skerp. In sekere beroepsvelde soos gesondheidsorg, rekeningkunde en regte is VPO nie onderhandelbaar nie. VPO is ʼn term wat gebruik word om leeraktiwiteite te beskryf  … Lees meer


Waarom jy meer aandag moet skenk aan jou Nie-op-kantoor-boodskap

Oktober 1st, 2018

Deur Anja van den Berg Navorsing gepubliseer deur die Universiteit van California toon dat om af te skakel – veral van e-pos – ons beduidend minder stresvol en meer produktief kan maak. Nogtans is baie van ons huiwerig om die eerste stap  te neem: om ʼn gepaste nie-op-kantoor-boodskap te plaas  … Lees meer




Registreer / Register

Maak toe / Close