BEL ONS: 012 644 4300

AF

Dinsdag | 07 Mei | 2019 Spreek werksverwante probleme só aan

Deur Essie Bester Die maatskappy waarvoor jy werk besluit om geen nuwe werknemers in diens te neem nie en jou werklading verdriedubbel. Of jy daag op ’n dag by die werk op en vind uit jou baas is gevra om te gaan. Dalk het jou kollega vir die soveelste keer  … Lees meer

Dinsdag | 07 Mei | 2019 Sabotteer jou haarstyl jou werksukses?

Deur Essie Bester “In ʼn ideale werkomgewing word werknemers bloot volgens hul werkprestasie beoordeel. In werklikheid word voorkoms egter byna altyd onbewus in ag geneem wanneer iemand se geskiktheid vir ʼn werk geëvalueer word,” sê Mary Lou Andre, ʼn korporatiewebeeld-konsultant. En in die professionele wêreld, waar eerste indrukke alles is,  … Lees meer

Maandag | 06 Mei | 2019 Koffie bevorder spanwerk tussen kollegas

Deur Essie Bester Die ongewoonste spanbouer óóit is onlangs deur navorsers ontdek. Dis daardie donker, bitter brousel wat vergaderings sommer heelwat soeter maak – koffie. ʼn Nuwe studie deur die Universiteit van Kalifornië onthul hoe koffie groepsdinamika beïnvloed: Koffie wakker positiewe gevoelens tussen spanlede aan Daar is bevind dat spanlede  … Lees meer

Dinsdag | 30 April | 2019 Drie goed waarop nuwe ouers moet fokus as hulle terugkeer werk toe

Deur Anja van den Berg Om ʼn nuwe lewetjie in die wêreld te verwelkom, is ʼn eenvoudige menslike realiteit. In vandag se wêreld van werk is die praktiese sy van nuwe ouers te word baie meer ingewikkeld. Die oorgang van vroulike werknemer na moeder en dan na werkende moeder is  … Lees meer

Dinsdag | 30 April | 2019 Hoe om positief te bly in ʼn negatiewe omgewing

Deur Wilma Bedford Positiewe mense besit sekere karaktereienskappe. Hulle is gereed vir nuwe ervarings en is nie bang vir verandering nie. Hulle neem verantwoordelikheid, reik uit om ander te help, en is gretig om ander te sien slaag. Negatiewe mense blameer ander vir hulle mislukkings, dink aan persoonlike gewin, hoop  … Lees meer

Dinsdag | 30 April | 2019 Hoe jou werknemers in vandag se ontwrigtende wêreld kan gedy

Deur Anja van den Berg Hierdie dekade word gekenmerk deur die mees radikale ontwrigting van die werkplek in ons tyd. Die samevloeiing van groot data, inligtingdeursigtigheid en vernuwende sakemodelle dwing organisasies van elke grootte om teen duiselingwekkende spoed te verander. En na gelang kunsmatige intelligensie (KI) en wolkverwerking na elke  … Lees meer

Donderdag | 25 April | 2019 Wat is verbruikers se belangrikste prioriteite in 2019?

Of dit nou jou benadering tot jou bemarkingstrategie, sakebeplanning of produkontwikkeling is, neem (ten minste een) van verbruikers se belangrikste prioriteite in ag vir hierdie jaar: Verbruikers sal beheer oor hulle data eis Sakeleiers in die Wêreld Ekonomiese Forum se “Global Risks Report 2019” het ʼn “massiewe insidensie van databedrog  … Lees meer

Woensdag | 24 April | 2019 3 Redes waarom talentvolle werknemers onderpresteer

Deur Anja van den Berg Ongeag hoe talentvol iemand mag wees, is daar geen waarborg dat sy of haar talente in topgehalte prestasie sal manifesteer nie. Volgens Gallup-navorsing is ʼn verstommende 70% van werknemers nie daartoe verbind om hulle beste dienste te lewer nie. Die waarheid is dat die meeste  … Lees meer

Woensdag | 24 April | 2019 Die jongste oor die nasionale minimum loon in Suid-Afrika

Deur Anja van den Berg President Cyril Ramaphosa het die Wetsontwerp op die Nasionale Minimum Loon tot wet onderteken, wat ʼn historiese presedent vir die beskerming van lae-inkomstewerkers skep. Die Wet op die Nasionale Minimum Loon stel Suid-Afrika se eerste nasionale minimum loon (NML) op R20 per uur, wat gelyk  … Lees meer

Dinsdag | 23 April | 2019 Hoe gemaak met die kollega met wie jy nie kliek nie?

Deur Wilma Bedford Daar is dalk ʼn kollega in jou werkplek met wie jy nie kliek nie en ook nie van hou nie. Dit voel dalk asof julle nooit sal kliek nie en dat daar dalk ʼn konflik broei. Jy vermoed die persoon voel dieselfde oor jou. Dit is ʼn  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close