BEL ONS: 012 644 4300

2016-cv

Donderdag | 17 Maart | 2016 Swerfwerkery: Weeg die voor- en nadele op voor jy bedank

Eugene Brink   Wat is die beste: om baie tussen werke rond te beweeg of om langer in poste aan te bly? Dit hang van die konteks af en etlike faktore moet in ag geneem word. Hoewel swerfwerkery (job hopping) tereg ’n negatiewe konnotasie ontwikkel het, is daar tog redes  … Lees meer

Maandag | 07 Maart | 2016 3 foute wanneer jy jou huidige werk tydens ’n onderhoud beskryf

Toe ek nog in die laerskool was, vra ek my pa watse werk hy doen. Om dit maklik te maak vir my, sê hy: “Ek is ’n siviele ingenieur, en dit beteken ek ontwerp paaie.” Hoewel sy dagtaak veel meer as dit behels het, het die basiese beskrywing dit vir  … Lees meer

Woensdag | 05 Augustus | 2015 Hoe moet my CV lyk?

Michelle Marnewick   Soos in die meeste gevalle speel eerste indrukke altyd ʼn groot rol. Die uitleg en voorkoms van jou CV is dus uiters belangrik en skep dadelik ʼn positiewe gevoel al dan nie oor jou aansoek.   Jou CV moet aantreklik en kreatief wees, maar tog steeds professioneel  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close